Psalm 56:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 56 Betoon guns aan my, o God, want die sterflike mens het na my gehap.+Hy voer die hele dag oorlog en bly my verdruk.+ Psalm 76:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want die woede van die mens sal u prys;+Met die res van die woede sal u u omgord. Spreuke 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Laat ons hulle lewend insluk+ net soos Sjeool,+ ja, heel, soos dié wat in ’n kuil neerdaal.+
56 Betoon guns aan my, o God, want die sterflike mens het na my gehap.+Hy voer die hele dag oorlog en bly my verdruk.+