13 So het Saul gesterf weens sy ontrouheid waarmee hy troueloos+ teenoor Jehovah gehandel het met betrekking tot die woord van Jehovah wat hy nie onderhou het nie en ook omdat hy ’n geestemedium+ gevra het om navraag te doen.
8 Die weg van vrede+ het hulle geïgnoreer, en daar is geen geregtigheid in hulle spore nie.+ Hulle het hulle paaie vir hulle krom gemaak.+ Niemand wat daarop loop, sal vrede ken nie.+