Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 14:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Ag, as die redding van Israel maar uit Sion sou kom!+

      Wanneer Jehovah die gevangenes van sy volk laat terugkeer,+

      Laat Jakob dan bly wees, laat Israel hom verbly.+

  • Jesaja 49:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Roep met vreugde uit, o hemele,+ en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met vreugdegeroep.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+ en hy ontferm hom oor sy geteisterdes.+

  • Jeremia 31:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hulle sal beslis kom en met vreugde uitroep op die hoogte van Sion+ en straal oor die goedheid van Jehovah,+ oor die graan en oor die nuwe wyn+ en oor die olie en oor die lammers van die kleinvee en die kalwers van die beeste.+ En hulle siel sal word soos ’n tuin wat goed natgelei word,+ en hulle sal verder nie meer wegkwyn nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel