Matteus 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Gelukkig is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.+ Johannes 16:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Julle sal huil en weeklaag, maar die wêreld sal bly wees; julle sal bedroef wees,+ maar julle droefheid sal in vreugde verander word.+
20 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Julle sal huil en weeklaag, maar die wêreld sal bly wees; julle sal bedroef wees,+ maar julle droefheid sal in vreugde verander word.+