Jeremia 50:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “In dié dae en in dié tyd”,+ is die woord van Jehovah, “sal die kinders van Israel kom, hulle en die kinders van Juda tesame.+ Hulle sal loop, al huilende sal hulle loop,+ en hulle sal Jehovah hulle God soek.+
4 “In dié dae en in dié tyd”,+ is die woord van Jehovah, “sal die kinders van Israel kom, hulle en die kinders van Juda tesame.+ Hulle sal loop, al huilende sal hulle loop,+ en hulle sal Jehovah hulle God soek.+