Genesis 50:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En Josef het Eʹfraim se kinders van die derde geslag gesien,+ ook die kinders van Magir,+ Manasʹse se seun. Hulle is op Josef se knieë gebore.+ Job 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En daar is sewe seuns en drie dogters vir hom gebore.+ Job 42:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy het ook sewe seuns en drie dogters gekry.+
23 En Josef het Eʹfraim se kinders van die derde geslag gesien,+ ook die kinders van Magir,+ Manasʹse se seun. Hulle is op Josef se knieë gebore.+