Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 103:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar die liefderyke goedhartigheid van Jehovah is van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd+

      Teenoor dié wat hom vrees,+

      En sy regverdigheid vir die kindskinders,+

  • Psalm 112:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 112 LOOF Jah!+

      א [ʼAʹlef]

      Gelukkig is die man wat Jehovah vrees,+

      ב [Bet]

      In wie se gebooie+ hy baie groot behae geskep het.+

  • Psalm 115:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy sal dié seën wat Jehovah vrees,+

      Klein sowel as groot.+

  • Psalm 147:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah het behae in dié wat hom vrees,+

      In dié wat op sy liefderyke goedhartigheid wag.+

  • Lukas 1:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 omdat hy die nederige posisie van sy slavin aanskou het.+ Want kyk! van nou af sal alle geslagte my gelukkig noem;+

  • Hebreërs 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel