Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Dit is die geskiedenis van Noag.

      Noag was ’n regverdige man.+ Hy was onberispelik onder sy tydgenote. Noag het met die ware God gewandel.+

  • Psalm 81:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ag, as my volk maar na my wou luister,+

      Ag, as Israel maar in my weë wou wandel!+

  • Psalm 119:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 119 Gelukkig is dié wat onberispelik is in hulle weg,+

      Dié wat in die wet van Jehovah wandel.+

  • Miga 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+

  • Lukas 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hulle was albei regverdig+ voor God omdat hulle onberispelik+ gewandel het in ooreenstemming met al die gebooie+ en wetlike+ vereistes van Jehovah.+

  • Handelinge 9:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Toe het die gemeente+ deur die hele Judeʹa en Galileʹa en Samariʹa inderdaad ’n tydperk van vrede ingegaan en is dit opgebou; en terwyl dit in die vrees van Jehovah+ en in die vertroosting van die heilige gees+ gewandel het, het dit bly vermeerder.

  • 1 Tessalonisense 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Laastens, broers, versoek en vermaan ons julle by die Here Jesus dat julle, net soos julle onderrig van ons ontvang het oor hoe julle behoort te wandel+ en God behoort te behaag, soos julle in werklikheid reeds wandel, aanhou om dit in voller mate te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel