Psalm 63:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wanneer ek op my rusbed aan u gedink het,+Peins ek gedurende die nagwake oor u.+ Miga 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+
7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+