Psalm 119:147 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 147 Ek het vroeg in die oggendskemering+ opgestaan, sodat ek om hulp kan roep.+Op u woorde het ek gewag.+ Jesaja 21:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy het soos ’n leeu uitgeroep:+ “Op die wagtoring, o Jehovah, staan ek voortdurend in die dag, en op my wagpos staan ek al die nagte.+
147 Ek het vroeg in die oggendskemering+ opgestaan, sodat ek om hulp kan roep.+Op u woorde het ek gewag.+
8 En hy het soos ’n leeu uitgeroep:+ “Op die wagtoring, o Jehovah, staan ek voortdurend in die dag, en op my wagpos staan ek al die nagte.+