Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wanneer jou dae vervul is+ en jy met jou voorvaders moet ontslaap,+ dan sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat uit jou liggaam sal voortkom; en ek sal inderdaad sy koninkryk stewig vestig.+

  • 1 Kronieke 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘“En wanneer jou dae vervul is om heen te gaan om by jou voorvaders te wees,+ sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat een van jou seuns sal wees,+ en ek sal inderdaad sy koningskap stewig vestig.+

  • Lukas 1:69
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 69 En hy het ’n horing+ van redding vir ons verwek in die huis van sy kneg Dawid,

  • Handelinge 13:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Uit die nageslag+ van hierdie man het God, volgens sy belofte, vir Israel ’n redder+ gebring, Jesus,

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel