Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En nou, o Jehovah, die God van Israel, kom na teenoor u kneg Dawid, my vader, wat u hom beloof het deur te sê: ‘Voor my sal daar vir jou nie ’n man ontbreek wat op die troon van Israel sit nie,+ as jou seuns net op hulle weg ag gee deur voor my te wandel net soos jy voor my gewandel het.’

  • 1 Kronieke 17:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal hom tot onbepaalde tyd in my huis+ en in my koningskap+ laat bestaan, en sy troon+ sal tot onbepaalde tyd voortduur.”’”

  • 2 Kronieke 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En nou, o Jehovah, die God van Israel, kom na teenoor u kneg Dawid, my vader, wat u hom beloof het deur te sê: ‘Voor my sal daar vir jou nie ’n man ontbreek wat op die troon van Israel sit nie,+ as jou seuns+ net op hulle weg ag gee deur in my wet te wandel,+ net soos jy voor my gewandel het.’+

  • Psalm 89:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Sy saad sal tot onbepaalde tyd wees,+

      En sy troon soos die son voor my.+

  • Jesaja 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Aan die oorvloed van die vorstelike heerskappy+ en aan vrede sal daar geen einde wees nie,+ op die troon van Dawid+ en oor sy koninkryk om dit stewig te vestig+ en om dit deur middel van geregtigheid+ en deur middel van regverdigheid+ in stand te hou, van nou af en tot onbepaalde tyd. Die ywer van Jehovah van die leërs sal dit doen.+

  • Matteus 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Terwyl Jesus daarvandaan verder gegaan het, het twee blindes+ hom gevolg wat uitgeroep en gesê het: “Wees ons barmhartig,+ Seun van Dawid.”

  • Handelinge 2:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Omdat hy dan ’n profeet was en geweet het dat God met ’n eed vir hom gesweer het dat hy een uit die vrug van sy lendene op sy troon sou laat sit,+

  • Romeine 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 aangaande sy Seun, wat na die vlees+ uit die saad van Dawid+ gespruit het,

  • Romeine 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En weer sê Jesaja: “Daar sal die wortel van Isai wees,+ en daar sal iemand wees wat opstaan om oor nasies te heers;+ op hom sal nasies hulle hoop vestig.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel