Psalm 22:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Die sagmoediges sal eet en versadig word;+Dié wat Jehovah soek, sal hom loof.+Mag julle hart vir ewig lewe.+ Psalm 37:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hulle sal nie in die tyd van rampspoed beskaamd staan nie,+En in die dae van hongersnood sal hulle versadig word.+
26 Die sagmoediges sal eet en versadig word;+Dié wat Jehovah soek, sal hom loof.+Mag julle hart vir ewig lewe.+
19 Hulle sal nie in die tyd van rampspoed beskaamd staan nie,+En in die dae van hongersnood sal hulle versadig word.+