8 Abram het derhalwe vir Lot+ gesê: “Laat daar asseblief nie verder rusie tussen my en jou en tussen my veewagters en jou veewagters wees nie, want ons is broers.+
21 sodat hulle almal een kan wees,+ net soos u, Vader, in eenheid met my en ek in eenheid met u is,+ dat hulle ook in eenheid met ons kan wees,+ sodat die wêreld kan glo dat u my uitgestuur het.+