Eksodus 29:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En jy moet die salfolie+ neem en dit op sy kop uitgiet en hom salf.+ Eksodus 30:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Dan moet jy daarvan ’n heilige salfolie maak, ’n salf, ’n mengsel wat die werk van ’n salfmaker is.+ Dit moet ’n heilige salfolie wees.+ Levitikus 21:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “‘En hy wat die hoëpriester onder sy broers is, op wie se kop die salfolie uitgegiet word+ en wie se hand met mag gevul is om die klere te dra,+ hy mag sy kop nie onversorg laat nie,+ en hy mag sy klere nie skeur nie.+ Psalm 141:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n liefderyke goedhartigheid wees;+En as hy my sou teregwys, sou dit olie op die kop wees,+Wat my kop nie sou wou weier nie.+Want gedurende hulle rampspoed sou my gebed nog daar wees.+ Spreuke 27:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Olie en reukwerk+ maak die hart bly, ook die soetheid van ’n mens se metgesel weens die raad van die siel.+
25 Dan moet jy daarvan ’n heilige salfolie maak, ’n salf, ’n mengsel wat die werk van ’n salfmaker is.+ Dit moet ’n heilige salfolie wees.+
10 “‘En hy wat die hoëpriester onder sy broers is, op wie se kop die salfolie uitgegiet word+ en wie se hand met mag gevul is om die klere te dra,+ hy mag sy kop nie onversorg laat nie,+ en hy mag sy klere nie skeur nie.+
5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n liefderyke goedhartigheid wees;+En as hy my sou teregwys, sou dit olie op die kop wees,+Wat my kop nie sou wou weier nie.+Want gedurende hulle rampspoed sou my gebed nog daar wees.+
9 Olie en reukwerk+ maak die hart bly, ook die soetheid van ’n mens se metgesel weens die raad van die siel.+