Deuteronomium 32:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My onderrig sal drup soos die reën,+My woord sal vloei soos die dou,+Soos sagte reën op die gras+En soos oorvloedige reënbuie op die plante.+ Spreuke 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die woede van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu,+ maar sy welwillendheid is soos die dou op die plante.+
2 My onderrig sal drup soos die reën,+My woord sal vloei soos die dou,+Soos sagte reën op die gras+En soos oorvloedige reënbuie op die plante.+
12 Die woede van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu,+ maar sy welwillendheid is soos die dou op die plante.+