Levitikus 25:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 dan sal ek beslis in die sesde jaar my seën vir julle gebied, en dit sal sy oes vir drie jaar oplewer.+ Deuteronomium 28:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jehovah sal die seën vir jou gebied oor jou voorraadskure+ en oor alles wat jy onderneem,+ en hy sal jou beslis seën in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.
21 dan sal ek beslis in die sesde jaar my seën vir julle gebied, en dit sal sy oes vir drie jaar oplewer.+
8 Jehovah sal die seën vir jou gebied oor jou voorraadskure+ en oor alles wat jy onderneem,+ en hy sal jou beslis seën in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.