1 Kronieke 23:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 en om oggend na oggend+ te staan+ ten einde Jehovah te dank+ en te loof,+ en so ook saans; Psalm 103:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Loof Jehovah, al sy leërs,+Sy dienaars, wat sy wil doen.+ Psalm 135:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 O huis van Israel, LOOF Jehovah.+O huis van Aäron, LOOF Jehovah.+ Lukas 1:68 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 68 “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ want hy het sy aandag op sy volk+ gerig en vir hulle verlossing bewerk.+ Jakobus 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarmee loof ons Jehovah,+ ja, die Vader,+ en tog vervloek+ ons daarmee mense wat “na die gelykenis van God”+ in aansyn gekom het.
68 “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ want hy het sy aandag op sy volk+ gerig en vir hulle verlossing bewerk.+
9 Daarmee loof ons Jehovah,+ ja, die Vader,+ en tog vervloek+ ons daarmee mense wat “na die gelykenis van God”+ in aansyn gekom het.