35 En julle moet sewe dae lank dag en nag by die ingang van die tent van samekoms bly,+ en julle moet die verpligte wag van Jehovah hou,+ sodat julle nie sterf nie; want so is ek beveel.”
33 En dit was die sangers,+ die hoofde van die vaderhuise van die Leviete in die eetkamers,+ dié wat van diens+ vrygestel is; want bedags en snags was dit hulle verantwoordelikheid om die werk te doen.+
37 en sy was toe ’n weduwee+ van vier-en-tagtig jaar), wat nooit van die tempel afwesig was nie en nag en dag+ met vaste en smekinge heilige diens verrig het.
15 Daarom is hulle voor+ die troon van God; en hulle verrig dag en nag heilige diens+ aan hom in sy tempel; en die Een wat op die troon sit,+ sal sy tent+ oor hulle uitsprei.