Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 14:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Ag, as die redding van Israel maar uit Sion sou kom!+

      Wanneer Jehovah die gevangenes van sy volk laat terugkeer,+

      Laat Jakob dan bly wees, laat Israel hom verbly.+

  • Psalm 20:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Mag hy u hulp stuur uit die heiligdom,+

      En u onderskraag uit Sion.+

  • Psalm 50:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Uit Sion, die vervolmaking van skoonheid,+ het God gestraal.+

  • Psalm 128:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Jehovah sal jou seën uit Sion.+

      Aanskou ook die goeie van Jerusalem al die dae van jou lewe,+

  • Romeine 11:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 en op hierdie manier sal die hele Israel+ gered word. Net soos daar geskrywe staan: “Die verlosser sal uit Sion kom+ en goddelose gebruike van Jakob afwend.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel