Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar ’n mis+ het van die aarde opgegaan en dit het die hele oppervlak van die aarde natgemaak.+

  • Jeremia 10:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wanneer hy sy stem laat hoor, laat hy waters in die hemel druis,+ en hy laat dampe van die einde van die aarde af opstyg.+ Hy het selfs sluise vir die reën gemaak,+ en hy bring die wind uit sy skatkamers te voorskyn.+

  • Jeremia 51:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wanneer hy sy stem laat hoor, laat hy waters in die hemel druis, en hy laat dampe van die einde van die aarde af opstyg.+ Hy het selfs sluise vir die reën gemaak,+ en hy bring die wind uit sy skatkamers te voorskyn.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel