-
Eksodus 13:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 En Farao het hom hardkoppig daarteen verset om ons weg te stuur,+ en toe het Jehovah elke eersgeborene in Egipteland gedood,+ die eersgeborene van die mense sowel as die eersgeborene van die diere.+ Daarom bring ek alles wat manlik is wat die moederskoot open+ as offerande aan Jehovah, en elke eersgeborene van my seuns koop ek los.’+
-