Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+

  • Deuteronomium 2:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En Sihon, die koning van Hesbon, het ons nie by hom laat deurtrek nie, want Jehovah jou God het sy gees onversetlik laat word+ en sy hart laat verhard, ten einde hom in jou hand te gee, net soos vandag.+

  • Deuteronomium 31:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah sal beslis met hulle doen net soos hy met Sihon+ en Og,+ die konings van die Amoriete, en met hulle land gedoen het, toe hy hulle verdelg het.+

  • Rigters 11:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hierop het Jehovah, die God van Israel, Sihon en sy hele volk in Israel se hand gegee, sodat hulle hulle verslaan het en Israel die hele land van die Amoriete, wat in daardie land gewoon het, in besit geneem het.+

  • Psalm 136:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Ja, Sihon, die koning van die Amoriete:+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel