Numeri 33:53 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 53 En julle moet die land in besit neem en daarin woon, want ek sal die land beslis aan julle gee om dit in besit te neem.+ Psalm 44:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,Omdat u behae in hulle gehad het.+ Psalm 78:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 En ter wille van hulle het hy die nasies geleidelik verdryf,+En deur die meetsnoer het hy aan hulle ’n erfdeel toegemeet,+Sodat hy die stamme van Israel in hulle eie huise laat woon het.+ Psalm 136:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En wat hulle land as ’n erfdeel gegee het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
53 En julle moet die land in besit neem en daarin woon, want ek sal die land beslis aan julle gee om dit in besit te neem.+
3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,Omdat u behae in hulle gehad het.+
55 En ter wille van hulle het hy die nasies geleidelik verdryf,+En deur die meetsnoer het hy aan hulle ’n erfdeel toegemeet,+Sodat hy die stamme van Israel in hulle eie huise laat woon het.+
21 En wat hulle land as ’n erfdeel gegee het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+