Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En as julle vir my sê: ‘In Jehovah+ ons God het ons ons vertroue gestel’,+ is dit dan nie sý hoogtes+ en sý altare wat Hiskiʹa+ verwyder het nie, terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Voor hierdie altaar moet julle julle in Jerusalem neerbuig’?”’+

  • 1 Kronieke 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle is teen hulle gehelp, sodat die Hagriete en almal wat by hulle was, in hulle hand gegee is, want hulle het tot God om hulp geroep+ in die oorlog, en hy het die dringende versoek ten gunste van hulle aangehoor omdat hulle op hom vertrou het.+

  • Romeine 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 aan wie die voorvaders behoort+ en uit wie die Christus na die vlees gespruit het:+ God,+ wat oor alles is, mag hy tot in ewigheid geloof word. Amen.

  • 1 Petrus 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want ooreenkomstig sy groot barmhartigheid het hy ons ’n nuwe geboorte+ tot ’n lewende hoop+ deur die opstanding+ van Jesus Christus uit die dode gegee,

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel