Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+

      Wie is soos u, magtig in heiligheid?+

      Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+

  • 1 Samuel 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Jehovah maak arm,+ en Hy maak ryk,+

      Hy verneder, ook verhef Hy,+

  • Psalm 72:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Mag Jehovah God, Israel se God, geloof word,+

      Wat alleen wonderlike werke doen.+

  • Psalm 86:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want u is groot en doen wonderbare dinge;+

      U is God, u alleen.+

  • Daniël 4:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+

  • Openbaring 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê:

      “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel