Genesis 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En God het verder gesê: “Laat daar ligte aan die uitspansel van die hemel wees om ’n skeiding tussen die dag en die nag te maak;+ en hulle sal dien as tekens en vir seisoene en vir dae en jare.+ Psalm 74:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Aan u behoort die dag; aan u behoort ook die nag.+U het die hemellig, ja die son, berei.+
14 En God het verder gesê: “Laat daar ligte aan die uitspansel van die hemel wees om ’n skeiding tussen die dag en die nag te maak;+ en hulle sal dien as tekens en vir seisoene en vir dae en jare.+