Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Moses het toe sy hand oor die see uitgesteek;+ en Jehovah het die see deur ’n sterk oostewind laat wegvloei, die hele nag deur, en die seebodem in droë grond verander,+ en die waters is gekloof.+

  • Josua 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want ons het gehoor hoe Jehovah die waters van die Rooi See voor julle laat opdroog het toe julle uit Egipte uitgetrek het,+ en wat julle met die twee konings van die Amoriete gedoen het wat aan die oorkant van die Jordaan was, naamlik Sihon+ en Og,+ wat julle aan vernietiging oorgegee het.+

  • Nehemia 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die see het u voor hulle gekloof,+ sodat hulle op droë grond deur die see getrek het;+ en hulle agtervolgers het u in die dieptes gewerp+ soos ’n klip+ in die sterk waters.+

  • Psalm 78:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy het die see gekloof, sodat hy hulle kon laat deurtrek,+

      En hy het die waters soos ’n dam laat staan.+

  • Psalm 106:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Toe het hy die Rooi See bestraf, en dit het geleidelik opgedroog;+

      En hy het hulle deur die waterdiepte laat gaan soos deur die wildernis;+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel