Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Moses het dadelik sy hand oor die see uitgesteek, en die see het teen dagbreek na sy normale stand begin terugvloei. Die hele tyd het die Egiptenaars gevlug om dit te ontwyk, maar Jehovah het die Egiptenaars in die see afgeskud.+

  • Deuteronomium 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 ook nie wat hy aan die krygsmag van Egipte gedoen het nie, aan sy perde en sy strydwaens waaroor hy die waters van die Rooi See laat stroom het toe hulle hulle agternagesit het,+ en Jehovah hulle vernietig het tot vandag toe;+

  • Nehemia 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die see het u voor hulle gekloof,+ sodat hulle op droë grond deur die see getrek het;+ en hulle agtervolgers het u in die dieptes gewerp+ soos ’n klip+ in die sterk waters.+

  • Psalm 78:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 En hy het hulle in veiligheid bly lei, en hulle was nie beangs nie;+

      En die see het hulle vyande bedek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel