33 Daarna het hulle weggedraai en met die pad van Basan opgetrek.+ Hierop het Og,+ die koning van Basan, hulle tegemoetgetrek, hy en al sy manskappe, na die geveg by Edreʹï.+
4 En Jehovah sal beslis met hulle doen net soos hy met Sihon+ en Og,+ die konings van die Amoriete, en met hulle land gedoen het, toe hy hulle verdelg het.+