Levitikus 23:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En op die eerste dag moet julle vir julle die vrugte van pragtige bome neem, die blare van palmbome+ en die takke van digte bome en populiere van die stroomvallei, en julle moet sewe dae lank voor Jehovah julle God vrolik wees.+
40 En op die eerste dag moet julle vir julle die vrugte van pragtige bome neem, die blare van palmbome+ en die takke van digte bome en populiere van die stroomvallei, en julle moet sewe dae lank voor Jehovah julle God vrolik wees.+