Psalm 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+ Psalm 40:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek het daarin behae geskep, o my God, om u wil te doen,+En u wet is in my ingewande.+ Romeine 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ek skep werklik behae+ in die wet van God na die mens+ wat ek innerlik is, Jakobus 1:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar hy wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid behoort en daarby bly, hy sal, omdat hy nie ’n vergeetagtige hoorder nie maar ’n dader van die werk geword het,+ gelukkig+ wees deurdat hy dit doen.
7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+
25 Maar hy wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid behoort en daarby bly, hy sal, omdat hy nie ’n vergeetagtige hoorder nie maar ’n dader van die werk geword het,+ gelukkig+ wees deurdat hy dit doen.