Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 40:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Laat die woedende uitbarstings van jou toorn vloei,+

      En sien elke hoogmoedige en verlaag hom.

  • Jesaja 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die hoogmoedige oë van die mens sal verlaag word, en die verwaandheid van die manne sal neergebuig word;+ en Jehovah alleen sal in dié dag hoog verhef word.+

  • Jesaja 57:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want só het die Hoë en Verhewene,+ wat tot in ewigheid woon+ en wie se naam heilig is,+ gesê: “In die hoogte en in die heilige plek woon ek,+ asook by die verbryselde en nederige van gees,+ om die gees van die nederiges te laat herlewe en om die hart van die verbryseldes te laat herlewe.+

  • Jakobus 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die onverdiende goedhartigheid wat hy gee, is egter groter.+ Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel