Psalm 50:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hierdie dinge het jy gedoen, en ek het stilgebly.+Jy het gedink dat ek gewis soos jy sou word.+Ek gaan jou teregwys,+ en ek sal sake in orde bring voor jou oë.+ Hebreërs 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want die woord+ van God is lewend+ en oefen krag uit+ en is skerper as enige tweesnydende swaard+ en dring selfs deur tot die skeiding van siel+ en gees,+ en van gewrigte en hulle murg, en kan gedagtes en bedoelings van die hart onderskei.+
21 Hierdie dinge het jy gedoen, en ek het stilgebly.+Jy het gedink dat ek gewis soos jy sou word.+Ek gaan jou teregwys,+ en ek sal sake in orde bring voor jou oë.+
12 Want die woord+ van God is lewend+ en oefen krag uit+ en is skerper as enige tweesnydende swaard+ en dring selfs deur tot die skeiding van siel+ en gees,+ en van gewrigte en hulle murg, en kan gedagtes en bedoelings van die hart onderskei.+