2 Samuel 22:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 En wat my onder my vyande uitbring.+En bo dié wat teen my opstaan, sal u my verhef;+Van die man van gewelddade sal u my verlos.+ Psalm 140:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 140 Red my, o Jehovah, van slegte mense;+Mag u my selfs teen die man van gewelddade beskerm,+
49 En wat my onder my vyande uitbring.+En bo dié wat teen my opstaan, sal u my verhef;+Van die man van gewelddade sal u my verlos.+