Amos 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 As hulle tot in Sjeool grawe, sal my hand hulle daar uithaal;+ en as hulle na die hemel opklim, sal ek hulle daarvandaan afbring.+ Obadja 4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Al maak jy jou plek hoog soos die arend, of al word jou nes tussen die sterre geplaas, ek sal jou daarvandaan afbring”,+ is die woord van Jehovah.
2 As hulle tot in Sjeool grawe, sal my hand hulle daar uithaal;+ en as hulle na die hemel opklim, sal ek hulle daarvandaan afbring.+
4 Al maak jy jou plek hoog soos die arend, of al word jou nes tussen die sterre geplaas, ek sal jou daarvandaan afbring”,+ is die woord van Jehovah.