Psalm 73:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar ek is voortdurend by u;+U het my regterhand gevat.+ Jesaja 41:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want ek, Jehovah jou God, gryp jou regterhand vas,+ ek wat vir jou sê: ‘Moenie bang wees nie.+ Ek sal jou help.’+
13 Want ek, Jehovah jou God, gryp jou regterhand vas,+ ek wat vir jou sê: ‘Moenie bang wees nie.+ Ek sal jou help.’+