Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 en gesê:

      “Naak het ek uit my moeder se skoot gekom,+

      En naak sal ek daarheen terugkeer.+

      Jehovah het gegee,+ en Jehovah het weggeneem.+

      Laat die naam van Jehovah voortdurend geloof word.”+

  • Job 10:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Waarom het u my dan uit ’n moederskoot laat kom?+

      As ek maar kon gesterf het, sodat geen oog my kon sien nie,

  • Psalm 127:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Kyk! Seuns is ’n erfdeel van Jehovah;+

      Die vrug van die moederskoot is ’n beloning.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel