Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Wanneer ek u hemel sien, die werke van u vingers,+

      Die maan en die sterre wat u berei het,+

  • Psalm 69:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Laat hemel en aarde hom loof,+

      Die seë en alles wat daarin beweeg.+

  • Psalm 115:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Julle is die geseëndes van Jehovah,+

      Die Maker van hemel en aarde.+

  • Psalm 148:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Loof hom, son en maan.+

      Loof hom, alle ligtende sterre.+

  • Jesaja 40:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Daar is Een wat bo die kring van die aarde woon+—waarvan die bewoners soos sprinkane is—die Een wat die hemel uitspan soos ’n fyn gaas, wat dit uitsprei soos ’n tent om in te woon,+

  • Romeine 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want sy onsigbare+ eienskappe word van die wêreld se skepping af duidelik gesien,+ omdat hulle waargeneem word in die dinge wat gemaak is,+ ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ sodat hulle onverskoonbaar is;+

  • 1 Korintiërs 15:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En daar is hemelse+ liggame en aardse liggame;+ maar die heerlikheid+ van die hemelse liggame is een soort, en dié van die aardse liggame is ’n ander soort.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel