Genesis 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En God het verder gesê: “Laat daar ’n uitspansel+ tussen die waters wees en laat daar ’n skeiding tussen die waters en die waters kom.”+ Psalm 150:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 150 LOOF Jah!+Loof God in sy heiligdom.+Loof hom in die uitspansel van sy sterkte.+ Openbaring 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+
6 En God het verder gesê: “Laat daar ’n uitspansel+ tussen die waters wees en laat daar ’n skeiding tussen die waters en die waters kom.”+
11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+