Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 U berei voor my ’n tafel ten aanskoue van dié wat my vyandiggesind is.+

      Met olie het u my kop gesalf;+

      My beker is heeltemal vol.+

  • Spreuke 6:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want die gebod is ’n lamp+ en die wet is ’n lig,+ en die teregwysings van dissipline is die weg van die lewe,+

  • Spreuke 19:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Die spotter moet jy slaan,+ sodat die onervarene skerpsinnig kan word;+ en die een met begrip moet tereggewys word, sodat hy kennis kan onderskei.+

  • Jakobus 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Is iemand onder julle siek?+ Laat hom die ouer manne van die gemeente na hom toe roep,+ en laat hulle oor hom bid en hom in die naam van Jehovah met olie salf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel