Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Moenie ’n spotter teregwys nie, sodat hy jou nie haat nie.+ Gee ’n wyse ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+

  • Spreuke 19:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Die spotter moet jy slaan,+ sodat die onervarene skerpsinnig kan word;+ en die een met begrip moet tereggewys word, sodat hy kennis kan onderskei.+

  • Spreuke 25:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ’n Oorring van goud, en ’n sieraad van spesiale goud, is ’n wyse teregwyser vir die horende oor.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel