1 Samuel 12:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ook wat my betref, dit is vir my ondenkbaar om teen Jehovah te sondig deur op te hou om vir julle te bid;+ en ek sal julle in die goeie+ en regte weg onderrig.+ Matteus 5:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Ek sê egter vir julle: Hou aan om julle vyande lief te hê+ en om te bid vir dié wat julle vervolg;+
23 Ook wat my betref, dit is vir my ondenkbaar om teen Jehovah te sondig deur op te hou om vir julle te bid;+ en ek sal julle in die goeie+ en regte weg onderrig.+
44 Ek sê egter vir julle: Hou aan om julle vyande lief te hê+ en om te bid vir dié wat julle vervolg;+