Psalm 119:110 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 110 Die goddeloses het vir my ’n valstrik gespan,+Maar van u bevele het ek nie afgedwaal nie.+ Psalm 124:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ons siel is soos ’n voël wat ontsnap het+Uit die valstrik van voëlvangers.+Die valstrik is gebreek,+En ons het ontsnap.+
7 Ons siel is soos ’n voël wat ontsnap het+Uit die valstrik van voëlvangers.+Die valstrik is gebreek,+En ons het ontsnap.+