2 Samuel 7:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “En nou, Jehovah God, voer tot onbepaalde tyd die woord uit wat u oor u kneg en oor sy huis gespreek het en doen net soos u gespreek het.+ Psalm 31:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Tot u, o Jehovah, het ek my toevlug geneem.+Laat my tog nooit beskaamd staan nie.+Verskaf aan my ontkoming in u regverdigheid.+ Psalm 71:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag u my in u regverdigheid verlos en aan my ontkoming verskaf.+Neig u oor tot my en red my.+
25 “En nou, Jehovah God, voer tot onbepaalde tyd die woord uit wat u oor u kneg en oor sy huis gespreek het en doen net soos u gespreek het.+
31 Tot u, o Jehovah, het ek my toevlug geneem.+Laat my tog nooit beskaamd staan nie.+Verskaf aan my ontkoming in u regverdigheid.+