Psalm 31:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar ek—in u het ek my vertroue gestel, o Jehovah.+Ek het gesê: “U is my God.”+ Johannes 20:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Jesus het vir haar gesê: “Hou op om aan my vas te klou. Want ek het nog nie na die Vader opgevaar nie. Maar gaan na my broers+ toe en sê vir hulle: ‘Ek vaar op na my Vader+ en julle Vader en na my God+ en julle God.’”+
17 Jesus het vir haar gesê: “Hou op om aan my vas te klou. Want ek het nog nie na die Vader opgevaar nie. Maar gaan na my broers+ toe en sê vir hulle: ‘Ek vaar op na my Vader+ en julle Vader en na my God+ en julle God.’”+