Eksodus 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+ Psalm 104:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy kyk na die aarde, en dit bewe;+Hy raak aan die berge, en hulle rook.+
18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+