Deuteronomium 33:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 (Moses het aan ons ’n wet as ’n bevel gegee,+’n Besitting van die gemeente van Jakob.)+ Psalm 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Maar sy behae is in die wet van Jehovah,+En in sy wet lees hy dag en nag op gedempte toon.+ Psalm 78:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 78 Luister tog, o my volk, na my wet;+Neig julle oor tot die woorde van my mond.+