Psalm 119:111 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 111 Ek het u herinneringe tot onbepaalde tyd my eie gemaak,+Want hulle is die vreugde van my hart.+ Psalm 119:129 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 129 U herinneringe is wonderbaar.+Daarom het my siel hulle bewaar.+ Psalm 132:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 As jou seuns my verbond hou+En my herinneringe wat ek hulle sal leer,+Sal hulle seuns ook vir ewig+Op jou troon sit.”+ 2 Petrus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Geliefdes, dit is nou die tweede brief wat ek aan julle skryf, waarin ek, soos in my eerste,+ julle helder denkvermoëns deur herinnering opwek,+
12 As jou seuns my verbond hou+En my herinneringe wat ek hulle sal leer,+Sal hulle seuns ook vir ewig+Op jou troon sit.”+
3 Geliefdes, dit is nou die tweede brief wat ek aan julle skryf, waarin ek, soos in my eerste,+ julle helder denkvermoëns deur herinnering opwek,+