Psalm 107:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want hy het die uitgedroogde siel versadig;+En die honger siel het hy met goeie dinge gevul.+ Psalm 132:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Sy voedsel sal ek vir seker seën.+Sy armes sal ek met brood versadig.+